FAQFAQ     SearchSearch   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages    

Search found 23 matches
wug.za.net Forum Index
Author Message
  Topic: Heidelberg WUG
wireless

Replies: 7
Views: 6271

PostForum: Other   Posted: Thu Nov 11, 2010 8:12 am   Subject: Heidleberg Wug
JPVDM,

Hi I have just moved in in Heidelberg. And would like to linkup to the WUG. :D
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Wed Apr 21, 2010 5:54 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Cheers Willie!

Wireless
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Fri Apr 09, 2010 8:06 am   Subject: Archstudent
Hi AS,

'n PMail is vir jou gestuur deur myself wat jou sal help. Die Klerksdorp link is nog 'n droom op die stadium maar dieslefde slime ervare PTA ouens, as hulle klaar is met die Link van Platbe ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Fri Feb 26, 2010 2:44 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Ai, jammer Willie man!
Koop vir volg keer 4x mule stays wat jy in hammer in vaste grond met 'n wankel voet wat terugskop as jy dit uitrek wanneer jy spanning op kabel sit.
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Tue Feb 23, 2010 8:12 am   Subject: Bloemfontein WUG
Java ,

Jou nuwe site verwys. Die @#@$$@ Tempe watertoring sit reg tussen/voor my en jou java1 site Evil or Very Mad
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Tue Feb 23, 2010 7:56 am   Subject: Bloemfontein WUG
Willie

Gebruik 2 SG 2100 motortjies in series of as jy baie energie het rig 'n 2 of 4 outomatiese kar antennas om die op en af te stel op 1 SG 2100 motor. Java is reg dit gaan 'n lendelam storie w ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Mon Feb 22, 2010 10:47 am   Subject: Bloemfontein WUG
Java,

LOS lyk uitstekend van heuwelsig af. Ek sal my Grid soontoe point van nou af .

PS My ADSL modem het die gees gegee van uitputting , ek is van die net af vir 'n paar dae.
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Sat Feb 20, 2010 1:51 pm   Subject: Bloemfontein WUG
[quote]Kennis geneem, alhoewel, ek nog nie seker is waarmee ek kan praat daarop vanaf my Linux Desktop. [/quote]

Java, you can use GAIM in LINUX and set it up for Gmail
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Mon Feb 15, 2010 8:56 am   Subject: Bloemfontein WUG
Willie,

As jy aan een geconnect het kyk wat is die IP wat dit aan jou toegeken het. As dit bv 10.0.0.121 is is die IP van die AP heelwaarskynlik 10.0.0.2 of later. EN as jou toegekende IP 192.168.1 ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Tue Feb 09, 2010 8:51 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Hi Java,

Ek het gehoop dit is 'n teeldak dan kan mens sonder lere en scaffolding in die plafon klim die teels lig en dan so op die dak werk sonder 'n groot effort. Die sink dak is egter 'n issue wa ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Tue Feb 09, 2010 7:47 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Java,

Kan jy deur die plafon in die dak kom. Is die dak 'n teeldak? Anders kan jy 'n spiderman CPE gebruik teen 'n hoe venster: http://www.poyntingdirect.co.za/ProductInfo.aspx?productid=WLAN-A0051 ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Tue Feb 09, 2010 6:33 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Willie,
Baie geluk met jou toerusting! SSID's NH2DXC,NDXCH kan ek ook sien. Dalk as ons uitvind wie NVN kan Hy dalk brug maas as ek sy traffic na die ander MAC's kyk dink ek hy is 'n WISP.

Ek sa ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Mon Feb 08, 2010 10:50 am   Subject: Bloemfontein WUG
Willie,

What is the distance in meter you need to go via POE and with what type of cable (product number or Ohm per meter ) ?


I am in JHB until Tuesday and can pickup stuff from you at SCOOP ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Wed Feb 03, 2010 7:41 pm   Subject: Bloemfontein WUG
Hi,

Note the WUG kit 3 has 2 antennas. The grid plus the internal flat panel inside the enclosure. That is referrered to as a CPE. The WUG kit 5 does not have the flat panel antenna only a waterpro ...
  Topic: Bloemfontein WUG
wireless

Replies: 150
Views: 80453

PostForum: Other   Posted: Sat Jan 30, 2010 12:15 pm   Subject: Bloemfontein WUG
There is already someone transmitting on Naval Hill on 5.8 GHz. I see SSID's like NVN,nvnpoe,NDXCH,NH2DXC,NVW,nvnpoe,222 & tadnavsec33. on 5280,5320 & 5180 MHz.

We must try and get this guy ...
 
Page 1 of 2 Goto page 1, 2  Next
All times are GMT + 2 Hours
Jump to: