FAQFAQ     SearchSearch   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages    

Bloemgamers op in 2 weke

 
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other
View previous topic :: View next topic  
Author Message
gryzor



Joined: 10 Jan 2009
Posts: 2

PostPosted: Sat Jan 10, 2009 10:25 pm    Post subject: Bloemgamers op in 2 weke Reply with quote

Ek het nou net hierdie hele ma-se post getik waar ek presies verduidelik hoe die Bloemgamers netwerk gaan werk. Toe submit ek en toe verloor ek die hele post Mad !!!!!

Elk geval ons het al 3 nodes op en nog 3 kom die volgende 2 weke. Dit gaan n community service wees, met klein maandelikse fooi (R50 p/m). Ons gaan dedicated servers host vir CS, Wow, WC3 etc.

Ons verkoop Nano station 5 vir gebruik op ons netwerk teen R 950 incl. Dis onder cost maar wil soveel moontlik users kry.

Ons SSIDS is JOINME24 en JOINME58.

Jammer maar ek gaan nie nou alles weer oortik nie, so as julle belang stel PM my of mail my op jaco@ntelecom.co.za, dan verduidelik ek meer.
Back to top
View user's profile Send private message
ProtZkroG



Joined: 21 Jun 2007
Posts: 333

PostPosted: Sun Jan 11, 2009 7:29 am    Post subject: Reply with quote

sodra jy geld vra vir n diens, is dit nie n wug nie.
Back to top
View user's profile Send private message
gryzor



Joined: 10 Jan 2009
Posts: 2

PostPosted: Sun Jan 11, 2009 10:00 am    Post subject: reg so Reply with quote

Ek verstaan.

Ons netwerk is dan nie juis n wug nie, maar eerder `n diens. Ons volg egter nie winsbejag model. Is maar hoofsaaklik omdat ons ecn lisensie het en die serevrs en high sites word kommersieel gehost.

Sou julle verkies dat ek die posts afhaal?

Groete
Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other All times are GMT + 2 Hours
Page 1 of 1

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum