FAQFAQ     SearchSearch   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages    

Bloemfontein WUG
Goto page Previous  1, 2, 3 ... 7, 8, 9, 10, 11  Next
 
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other
View previous topic :: View next topic  
Author Message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Thu Feb 18, 2010 5:56 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
ProtZkroG wrote:
kry mikrotik en gebruik grids


Ek is baie spyt ek het dit nie gedoen van die begin af nie... Die RocketM5 en Dish is baie sterk maar dit is soos om met `n naald rond te steek...


Sal goed werk vir n point to point setup Pelesieer toe ... , MikroTik, is net meer veelsydig, is al ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Fri Feb 19, 2010 7:32 am    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:

Ok, vergeet daai idee van my.... Kom ons noem dit `n brainfart.... Embarassed


hehehe... ek het eintlik verwys na die hele iClix infrastuktuur idee....

Java wrote:

Facebook, kan die kinders maar hou ... Rolling Eyes


Ek sal hierdie page page vir ons oopmaak... Ek neem aan jy hou nie baie van facebook nie.....lol... Ek dink wel daar is baie blootstelling daar. Kyk maar net na hulle page rankings in google... As jy iets google is daar 10 @ 1 `n facebook page daarvoor in die eerste 5 results....

Java wrote:

"wireless" het klaar voorgestel, dat as die PTAWUG ouens hier in Maart, n link vanaf Klerksdorp na Bloem toe gaan probeer bewerkstellig, sal moontlik n gooie geleenthied vir so n Wugmeet ...

Sal ook n geleenthied wees, om kennis uit te reel, met ouens wat all verder die pad af is as onself ...


Dit sal baie nice wees... Wonder waar gaan hulle site wees?

Quote:

Will nog met Xarion gesels, sal seker nog daarby uitkom ...


Ek het vir hom `n PM gestuur oor die email lys en hoe ek my site as "Active" op die KMZ file kan kry.. Sal seker beter wees as ons hom op IRC opspoor..

Quote:

Is besig om bfnwug.org.za te registreer, die hosting is klaar gereel, domain registration is "In Progress", wag vir confirmation ...


Great.... Ek het noggal gedink ek sal dit sponsor en by Hetzner registreer... Hulle het basic hosting paket van R19pm... Dit gaan mos net `n info portal wees...


Quote:

gtalk, hoe werk dit ... ?


Google Talk... baie nice instant messanger.... Werk op pc, blackberry etc... http://www.google.com/talk/index.html

my google talk is willie1331@gmail.com

Ek sal van vannaand af my irc op die Bfnwug channel oophou.. Ons moet dan net nie die belangrike dinge nie hier opsit nie sodat almal weet waarmee is ons besig...
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Fri Feb 19, 2010 5:08 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:


hehehe... ek het eintlik verwys na die hele iClix infrastuktuur idee....



Als reg ... Smile

Quote:


Java wrote:

Facebook, kan die kinders maar hou ... Rolling Eyes


Ek sal hierdie page page vir ons oopmaak... Ek neem aan jy hou nie baie van facebook nie.....lol... Ek dink wel daar is baie blootstelling daar. Kyk maar net na hulle page rankings in google... As jy iets google is daar 10 @ 1 `n facebook page daarvoor in die eerste 5 results....



Dis reg, net dat Facebook, so ver dit my aangaan, het meer negatiewe, as voordele, en die meeste wat Facebook aanbied, is daar vir my meer aanvaarbare alternatiewe ... , soos ek klaar gese het ... , jy is meer as welkom ... Laughing

Quote:


Java wrote:

"wireless" het klaar voorgestel, dat as die PTAWUG ouens hier in Maart, n link vanaf Klerksdorp na Bloem toe gaan probeer bewerkstellig, sal moontlik n gooie geleenthied vir so n Wugmeet ...

Sal ook n geleenthied wees, om kennis uit te reel, met ouens wat all verder die pad af is as onself ...


Quote:


Dit sal baie nice wees... Wonder waar gaan hulle site wees?



Die "High Site" gaan blykbaar die Rayton Water Toring wees, indien ek dit nie mis het nie ...

Quote:


Will nog met Xarion gesels, sal seker nog daarby uitkom ...


Ek het vir hom `n PM gestuur oor die email lys en hoe ek my site as "Active" op die KMZ file kan kry.. Sal seker beter wees as ons hom op IRC opspoor..



Hy is gewoonlik in die aande, op "#jawug" kanaal teenwoordig, maar hy trou Saterdag, geluk vir die boytjie Rolling Eyes Laughing Rolling Eyes , baie, baie geluk ... Smile

Quote:

Quote:

Is besig om bfnwug.org.za te registreer, die hosting is klaar gereel, domain registration is "In Progress", wag vir confirmation ...


Quote:


Great.... Ek het noggal gedink ek sal dit sponsor en by Hetzner registreer... Hulle het basic hosting paket van R19pm... Dit gaan mos net `n info portal wees...



Ek het vir my eie domain, klaar so n, plan by Hetzner, dit kos net die domain registration fooie, aangesien BFNWUG, nog nie as n NPO geregistreer is nie.

Quote:

gtalk, hoe werk dit ... ?


Google Talk... baie nice instant messanger.... Werk op pc, blackberry etc... http://www.google.com/talk/index.html

my google talk is willie1331@gmail.com



Kennis geneem, alhoewel, ek nog nie seker is waarmee ek kan praat daarop vanaf my Linux Desktop.

Quote:


Ek sal van vannaand af my irc op die Bfnwug channel oophou.. Ons moet dan net nie die belangrike dinge nie hier opsit nie sodat almal weet waarmee is ons besig...


Right'o
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Sat Feb 20, 2010 1:51 pm    Post subject: Reply with quote

[quote]Kennis geneem, alhoewel, ek nog nie seker is waarmee ek kan praat daarop vanaf my Linux Desktop. [/quote]

Java, you can use GAIM in LINUX and set it up for Gmail
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sat Feb 20, 2010 2:07 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Quote:
Kennis geneem, alhoewel, ek nog nie seker is waarmee ek kan praat daarop vanaf my Linux Desktop.


Java, you can use GAIM in LINUX and set it up for Gmail


does that work like IRC, or can you use "voice-chat" ... ?

Will load it anyhow and see ....

Thanks,
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sat Feb 20, 2010 2:40 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Quote:
Kennis geneem, alhoewel, ek nog nie seker is waarmee ek kan praat daarop vanaf my Linux Desktop.


Java, you can use GAIM in LINUX and set it up for Gmail


Seems that GAIM is now known as "Pidgin" ... Laughing
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sun Feb 21, 2010 12:04 pm    Post subject: Reply with quote

wireless en willieras

het nou net n HS java1 op die plotter gesit, wat dink julle van die LOS moontlikhede ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Sun Feb 21, 2010 3:53 pm    Post subject: Reply with quote

java wrote:
wireless en willieras

het nou net n HS java1 op die plotter gesit, wat dink julle van die LOS moontlikhede ...


Van my af is die LOS sweet..... Very Happy

http://www.wug.za.net/newlos2.php?fl=13271&tl=13975

Wat het jy in gedagte?

Ps... is dit net by my of het wug.za.net nie lekkerte nie... ek kry nie my email notifications nie, moet 20 keer inlog voor ek kan post etc...
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sun Feb 21, 2010 6:15 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
java wrote:
wireless en willieras

het nou net n HS java1 op die plotter gesit, wat dink julle van die LOS moontlikhede ...


Van my af is die LOS sweet..... Very Happy



Dis hoekom ek gevra het ... Smile

Quote:


http://www.wug.za.net/newlos2.php?fl=13271&tl=13975

Wat het jy in gedagte?



n toring 9 + meter, en n wug-kit, dan het ons n "backbone" vanaf Rayton tot na jou toe. met n antenna na die vasity toe, ook oop, en groot deel van stad ...

Miskien as die toring 10/11 meter is, kan ons oor dir "RIF" kom na Langenhovenpark toe ...

Quote:


Ps... is dit net by my of het wug.za.net nie lekkerte nie... ek kry nie my email notifications nie, moet 20 keer inlog voor ek kan post etc...


Tyd tot tyd, sukkel ek ook met wug.za.net , weet nie wat die rede is nie ... , maar lyk my jy sukkel net meer as ek'ke

IRC werk goed Laughing
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Mon Feb 22, 2010 10:47 am    Post subject: Reply with quote

Java,

LOS lyk uitstekend van heuwelsig af. Ek sal my Grid soontoe point van nou af .

PS My ADSL modem het die gees gegee van uitputting , ek is van die net af vir 'n paar dae.
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Mon Feb 22, 2010 4:39 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Java,

LOS lyk uitstekend van heuwelsig af. Ek sal my Grid soontoe point van nou af .



Soos ek gehoop het, kort n toring en kit ... , niks wat geduld, en n bietjie tyd, nie sal regmaak nie ... Laughing

Quote:


PS My ADSL modem het die gees gegee van uitputting , ek is van die net af vir 'n paar dae.


EINA!!! dis nie mooi nie ... Crying or Very sad
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Mon Feb 22, 2010 6:35 pm    Post subject: Reply with quote

Middag ouens..



Weet een van julle nie dalk waar kan ek `n motortjie in die hande kry wat
horisontaal en vertikaal kan stel. Ek wil my Rocket op so motortjie "mount"
wat die verstelling is baie moeilik... Ek kan nog die horisontale
verstelling doen maar op die oomblik kan ek glad nie vertikale verstelling
doen nie anders moet ek die hele toring laat sak...



Ja ek weet... slegte beplanning.... maar ek was haastig.... Embarassed



Ek het al gegoogle en als maar kom nie reg nie... Ek sien jy kry een vir
die sat skottels maar dis net horisontaal...



cheers
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Mon Feb 22, 2010 8:26 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:


Weet een van julle nie dalk waar kan ek `n motortjie in die hande kry wat
horisontaal en vertikaal kan stel. Ek wil my Rocket op so motortjie "mount"
wat die verstelling is baie moeilik... Ek kan nog die horisontale
verstelling doen maar op die oomblik kan ek glad nie vertikale verstelling
doen nie anders moet ek die hele toring laat sak...



Nee, ken nie van so iets nie, maar ek sal n bietjie navraag doen ...

Probleem gewoonlik met sulke goed is, is dat jou antenna minder "rigid" gemonteer word as jy sulke goed gebriuk. Hoe meer solied jou antenna gemonteer is, hoe beter spoed and sein stekte kry jy. Al DSTV by n ou gekyk wie se skottel in die wind beweeg ... ? Glo my dis nie mooi nie ...

Quote:



Ja ek weet... slegte beplanning.... maar ek was haastig.... Embarassed



Jou toring van die pad af gesien Saterdag, op pad terug, van skoonpa, lyk heel oraait ...

Quote:


Ek het al gegoogle en als maar kom nie reg nie... Ek sien jy kry een vir
die sat skottels maar dis net horisontaal...



Of jy met een motor gaan reg kom weet ek nie so mooi nie, dalk sal jy twee moet gebriuk ...

Dan is dit ook moontlik dat ons n "Slim Jannie" op die Forum het wat weet hoe bou n mens vir jou n "better mouse trap" Rolling Eyes
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Tue Feb 23, 2010 7:56 am    Post subject: Reply with quote

Willie

Gebruik 2 SG 2100 motortjies in series of as jy baie energie het rig 'n 2 of 4 outomatiese kar antennas om die op en af te stel op 1 SG 2100 motor. Java is reg dit gaan 'n lendelam storie wees. Jy het egter baie DC krag nodig meer as wat POE jou kan gee.

Die ekstreem kan jy by die HAM's sien en by hulle leer :http://www.sarl.org.za/forum/topic.asp?TOPIC_ID=4059

Wireless.
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Tue Feb 23, 2010 8:12 am    Post subject: Reply with quote

Java ,

Jou nuwe site verwys. Die @#@$$@ Tempe watertoring sit reg tussen/voor my en jou java1 site Evil or Very Mad
Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other All times are GMT + 2 Hours
Goto page Previous  1, 2, 3 ... 7, 8, 9, 10, 11  Next
Page 8 of 11

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum