|
View previous topic :: View next topic |
Author |
Message |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Thu Apr 08, 2010 11:16 pm Post subject: Re: Studente |
|
|
ArchStudent wrote: | Hi julle
Daars baie TALK op campus, (OK OK net in die Argitektuur dept) oor bloem se WUG. Ek swot in bloem maar kom van Klerksdorp af, ekt erens iets gelees van 'n link van kldp af? Anyway, ek bly in LHP en het ondervinding van WiFi networks. Hoeveel kos die WUG Kit?
Dan die ander vraag (en die kan dalk 'n bietjie tong in die kies wees, veral op 'n publieke site) - Is daar 'n sentrale server erens waar almal software en movies kan dump?
Cheers
AS |
Ons is besig om die WUG aan die gang te kry, sover, het ons twee highsites waar ons kit mag instaleer. Probleem is ons het nie kit om daar te instaleer nie ... , ou probleem geld ... , of eerder n tekort daar aan. Ons werk daaraan ... , moontlik nuus in die volgende week of so ... , alle gifts, donasies, ens is welkom ...
Dis nie lekker om van ander afhanklik te wees nie, en op hulle te moet wag ...
Website is by "www.bfnwug.org.za" moet n paar updates laai ...
Ek reken die moontlik beste beginner WUG-Kit is die WUG-K3 wat deur Scoop verkoop word ...
http://www.scoopdistribution.co.za/index.php?cPath=49_78
Een van die bo-genoemde "High Sites", is op Universitas Rif, en as die kit daar hoog genoeg, ge-installer kan word, dan is daar goeie LOS na LHP beskibaar, ( oor die rif ) het uitstekende LOS oor die varsity en na die middestad.
Ek probeer om tot so omtrent 21:00 op IRC beskikbaar te wees vir gesprek ...
IRC server is : irc.jawug.za.net en die channel is #bfnwug
Log aan, en kom gesels ... , julle is welkom ...
Daar is goeie moontlikhied van a FTP server, by my en by n ander outjie wat erg belang stel, probleem is om almal "connected" te kry ... , ek en n paar ander werk daar aan, al vorder ons nie so vinnig soos ons graag so wil doen. Daar is hindernisse soos Naval Hill, Universitas Rif, Loch Logan Park, Die Glas Palies, die Stadiums, ens. en die afstande is paarty keer ver ... , en dan kit ...
Ons werk almal, en ons werk nie altyd almal noodwendig elke dag, in Bloemfontein self nie ...
Ek het ook tot onlangs, CSS server gehad, met CSS, Death Match, RPG en Gungame, maar n Steam update het GunGame "gebreek" ... , het ook "TeamSpeak op gehad, as daar tyd is will ek die server nuut instaleer, en weer van voor af opsit ...
Moontlikhede vir ander tipe servers is ook daar, as iemand hulle wil host ... , en alle hulp is welkom ...
Bly te kenne ... _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
wireless
Joined: 19 May 2008 Posts: 23
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 8:06 am Post subject: Archstudent |
|
|
Hi AS,
'n PMail is vir jou gestuur deur myself wat jou sal help. Die Klerksdorp link is nog 'n droom op die stadium maar dieslefde slime ervare PTA ouens, as hulle klaar is met die Link van Platberg na KDP , sal BFNWUG dan help. |
|
Back to top |
|
 |
ArchStudent
Joined: 08 Apr 2010 Posts: 5
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 6:05 pm Post subject: |
|
|
Hi julle! Thanks vir die vinnige reply. Bly om te sien julle is aan die gang hier in bfn.
Ek sukkel om 'n LOS te kry. Daars redelik ouens rondom my maar hulle is almal net in "planning". My Location is "Student" as julle wil kyk.
Ek sal graag 'n Ubuntu server wil host, so laat weet maar as enige van julle al dit gedoen het het op 'n WUG. |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 6:12 pm Post subject: |
|
|
ArchStudent wrote: | Hi julle! Thanks vir die vinnige reply. Bly om te sien julle is aan die gang hier in bfn.
Ek sukkel om 'n LOS te kry. Daars redelik ouens rondom my maar hulle is almal net in "planning". My Location is "Student" as julle wil kyk.
Ek sal graag 'n Ubuntu server wil host, so laat weet maar as enige van julle al dit gedoen het het op 'n WUG. |
Dankie vir die kompliment ...
Sal net nou kyk, na jou location. Ek het al, n FTp en Web Server op die internet ge-host, met Debian, maar ek verwag nie dat jy n probleem met Ubuntu gaan ondervind nie ... _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
ArchStudent
Joined: 08 Apr 2010 Posts: 5
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 6:57 pm Post subject: |
|
|
Ek het die KMZ gedownload. Ek sien daar is 'n beplande highsite op Spitskop. Dit sal almal aan die weste en suidekant van spitskop awesome sein gee. Ek dink spitskop self is op die oomblik die "muur" tussen LHP en die res van bloem? ek kan verkeerd wees. |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 7:24 pm Post subject: |
|
|
ArchStudent wrote: | Ek het die KMZ gedownload. Ek sien daar is 'n beplande highsite op Spitskop. Dit sal almal aan die weste en suidekant van spitskop awesome sein gee. Ek dink spitskop self is op die oomblik die "muur" tussen LHP en die res van bloem? ek kan verkeerd wees. |
Nee, die "RIF" is die skeidings muur tussen LHP en Bloem.
As jy op die pad van LHP na Bloem toe ry, ry jy opdraande tot op die N1 brug, da weer afdraande.
So n mens ry oor die "RIF" vanaf LHP na Bloem, met die N1 brug a hoogte punt. As jy weer inry stad toe, let op na hoe die gradient val, ook, dat as jy op die N1 brug is kyk jy uit bo die grooter deel van Bloem.
Bloem is in n gat of kom, gebou, en die "RIF" is die kant daarvan, LHP is aan die ander kant van die "RIF"
Spitskop sal n gooie HS maak vir die LHP kant van die "rif", Spitskop is die heuwel, waarop al die antennas "priuk", voordat jy op die N1 brug kom aan die regter kant as jy inkom stad toe.
Probleem is dat dit te naby Heuwelsig hoogte, Sien Heuwel, en Naval Hill, en dit gaan moelik wees on sien "in te angle na Dan Pienaar en omgewing ... , deur die "gaps" tussen in ... _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
ArchStudent
Joined: 08 Apr 2010 Posts: 5
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 7:29 pm Post subject: |
|
|
Ek verstaan. So vir wanneer beplan julle die HS? Ek is meer as gewillig om kostes te deel met die res van die ouens aan die "verkeerde kant" van die rif. |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Fri Apr 09, 2010 7:52 pm Post subject: |
|
|
ArchStudent wrote: | Ek verstaan. So vir wanneer beplan julle die HS? Ek is meer as gewillig om kostes te deel met die res van die ouens aan die "verkeerde kant" van die rif. |
Jou aanbod word waardeer, PM of e-mail my asseblief, en dan bespreek ons dit verder.
Baie dankie
java _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
WillieRas
Joined: 24 Jan 2010 Posts: 36
|
Posted: Tue Apr 20, 2010 8:57 am Post subject: |
|
|
Yes ouens... Dit lyk die beweging is darrem weer aan die rol...
Ek het uiteindelik my toerusting vervang maar dit gaan nie help ek sit dit op nie.. Ek ry vanmiddag Kuruman toe om more daar te begin werk. Such is life....
Sal maar `n nuwe wug in Kuruman moet begin... Daar is maar min inligting op die net oor die plek behalwe vir die toeruste inligting... sal maar die opset kyk as ek daar is...
Anyway... ek hoop julle kom vinnig "up & running" en ek is baie spyt ek gaan nie deel wees daarvan nie... Maar werk kom eerste seker ne... mens moet jou "hobbies" darrem kan finansier....
Sterkte en ek sal maar die forum dophou vir julle vordering...
Willie Ras |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Tue Apr 20, 2010 5:11 pm Post subject: |
|
|
Jammer om te hoor van jou werk se besluit dat jy moet elders gaan werk. Ons sal jou mis.
Mag dit net goed gaan daar in Kuruman, en ons se beste wense ...
Groete,
java _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
wireless
Joined: 19 May 2008 Posts: 23
|
Posted: Wed Apr 21, 2010 5:54 pm Post subject: |
|
|
Cheers Willie!
Wireless |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Wed Apr 28, 2010 4:42 pm Post subject: |
|
|
The good news, my kit, and kit for a HS arrived this afrernoon. Have yet to open the boxes, and start assembling everything. Had to buy everthing seperately as Scoop would not upgrade the R52 cards, in the WUG-K3 kits, to R52HN cards.
Now all I need is some time to assemble it all. and off course test it ...
Bad news is, we still short mounting kit, and some luck.
Not yet totally sure, but I think we are going to put the HS up at java1, kit is RB 433, with 2x R52HN cards, and 2 x 27dBi grids, one will point over the 'Varsity, and the other to Heuwelsig/Danpienaar direction, need another radio card, and grid antenna, and point it to Langenhoven Park, hopefully have enough height to get over the ridge successfully. _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
ArchStudent
Joined: 08 Apr 2010 Posts: 5
|
Posted: Fri Apr 30, 2010 12:10 am Post subject: |
|
|
keep us updated on the progress! |
|
Back to top |
|
 |
java
Joined: 24 Nov 2007 Posts: 69 Location: Bloemfontein
|
Posted: Fri Apr 30, 2010 12:34 am Post subject: |
|
|
Will do, tho I am not sure I will have enough height, to get over the "RIDGE" to you, if as and when I get a radio card and antenna, to point your way... , putting a third radio card in there, is going to be a very tight fit ... , am going to make some modifications that might just make it possible ...
Will have to get my vernier calliper out and see if it will be doable ... _________________ FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net |
|
Back to top |
|
 |
Riven
Joined: 04 May 2010 Posts: 4
|
Posted: Wed Jun 23, 2010 9:32 am Post subject: Bloemfontein WUG Website |
|
|
Hi all
The new website for BFNWUG is up and running.
www.bfnwug.org.za
www.bfnwug.za.net will also be redirected soon.
Please leave comments on the forum we have there.
You will need to sign up first.
Lets get the BFNWUG up and running !
Riven |
|
Back to top |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
|