FAQFAQ     SearchSearch   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages    

Bloemfontein WUG
Goto page Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6 ... 9, 10, 11  Next
 
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other
View previous topic :: View next topic  
Author Message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Mon Feb 08, 2010 10:50 am    Post subject: Reply with quote

Willie,

What is the distance in meter you need to go via POE and with what type of cable (product number or Ohm per meter ) ?


I am in JHB until Tuesday and can pickup stuff from you at SCOOP but I am flying so only small stuff please not Grids. A CPE/POE or RF cards or routerboard is fine.

Wireless
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 2:03 pm    Post subject: Reply with quote

Hey Marius... Jammer ek reply nou eers... Ek het gister alles van scoop ontvang en dit is opgesit alreeds.. EK het toe die Rocket M5 en Rocket Dish gevat en daarmee saam het ek die 24v POE gekry... Ek hardloop so 100m kabel en dit lyk darrem nie daar is probleme daarmee nie.. Ek tel die volgende netwerke op en ek neem aan hulle is maar meestal op navil hill gelee:

Site Survey
Scanned Frequencies:
5.18GHz 5.2GHz 5.22GHz 5.24GHz 5.26GHz 5.28GHz 5.3GHz 5.32GHz 5.745GHz 5.765GHz 5.785GHz 5.805GHz 5.825GHz


Scanning, please wait...
MAC Address SSID Device Name Encryption Signal, dBm Noise, dBm Frequency, GHz Channel
00:15:6D:64:9D:F4 NDXCH Nhillmain NONE -78 -95 5.32 64
00:15:6D:E4:C8:01 def_d DEF-HS-NH-BEL NONE -76 -95 5.2 40
00:15:6D:64:13:41 NH2DXC NhillB NONE -89 -95 5.18 36
00:15:6D:B5:EB:EA DCDCAM Bennie WEP -88 -95 5.2 40

Die "dish" is op die oomblik op 10 meter maar ek weet dit is te laag vir waar ek is. Ek moet ten minste 20 tot 25 meter wees. Enige voorstelle op pale, torings of iets anders.. Ek het gedink ek moet `n ou windpomp "Stand" kry en dan van hom af nog `n langer paal.. Ek is darrem hier op die plotte so ek het spasie om dit te doen....lol

Ek gaan hom vir tyd en wyl so hou tot ek `n plan gemaak het om hor te gaan so as iemand wil probeer connect is hulle welkom. Die SSID is "burner" en die tipe sekuriteit is WPA2-AES.. Mail my by willie1331@gmail.com vir die key... Kyk op die KMZ file vir waar Bloemspruit is...

Groete..
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 5:34 pm    Post subject: Reply with quote

Sjoe!!

Dink die Rocket kit is "overkill", maar n ou weet nooit wat die toekoms inhou nie ... Smile

Is jy seker die Nanostations loop ook op 5.8, ek vermoed hulle hardloop 2.4, en dis hoekom jy hulle nie gesien kry nie ... , dalk is ek verkeerd ...

Einde Maart moet kom, en my "Baas" moet my bounus uitbetaal .... Rolling Eyes Laughing

Nou die nuwe kml file gelaai, en ek kan moontlik LOS na Viper en Frost he .... , hulle possisie's blyk beter te wees as waar ek hulle vroer geplaas het ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 6:15 pm    Post subject: Reply with quote

Quote:
Dink die Rocket kit is "overkill", maar n ou weet nooit wat die toekoms inhou nie ...


hehehehe...Hoe het ek vror jare gese.... gaan groot of gaan huis toe.....lol..

Dit is nou wel sterk toerusting maar voor ek nie my "tower" regkry om hom hoog te plaas nie sal dit ook nie veel help nie... al is hy nou 10m hoog kyk hy nogsteeds teen die grond vas 2 km verder...

Hulle het die nanostation 5 gekoop... 5.8 Ghz...

Ek sal vir jou duim vashou vir einde Maart...
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 6:33 pm    Post subject: Reply with quote

Willie,
Baie geluk met jou toerusting! SSID's NH2DXC,NDXCH kan ek ook sien. Dalk as ons uitvind wie NVN kan Hy dalk brug maas as ek sy traffic na die ander MAC's kyk dink ek hy is 'n WISP.

Ek sal Donderdag daar na jou rigting tx met SSID bfnwug.za.net/clwireless,maar daar is nie 'n kans nie maar ek sal nogtans probeer.

Java, Ek dink almal sal kan link aan Willie veral as hy die toring van Babel wil oorbou? Dankie Willie dat ek nie meer oor weerlig in Bloemfontein hoef te worry nie aangesien als daar dan jou sal gaan! Laughing
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 6:37 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
Quote:
Dink die Rocket kit is "overkill", maar n ou weet nooit wat die toekoms inhou nie ...


hehehehe...Hoe het ek vror jare gese.... gaan groot of gaan huis toe.....lol..

Dit is nou wel sterk toerusting maar voor ek nie my "tower" regkry om hom hoog te plaas nie sal dit ook nie veel help nie... al is hy nou 10m hoog kyk hy nogsteeds teen die grond vas 2 km verder...

Hulle het die nanostation 5 gekoop... 5.8 Ghz...

Ek sal vir jou duim vashou vir einde Maart...


Altwee Frost en Viper is +/- 34 meter hoer as jy, en ek sien nie enige iets hoogs tussen julle nie, miskien moet jy net jou antenna n bietjie "tilt" na hulle, en dit gaan niks help as daar nie te minste een van hulle se, antenna's wat na jou toe gemik is nie. Dink nie jou antenna is te laag nie ...

Het hulle gooie sien na mekaar toe? want hulle le amper op die selfde hoogte ... ?

Ek is nog 10m hoer as hulle ... , lyk my ek kan hulle sien, so skraps verby Mount Cedar, Viper links verby an Frost regs verby ...

Dankie vir die duim vashou ... , bid maar ook ... Laughing

Weet nog nie, waar en hoe, ek die kit gaan monteer hier by die complex nie ... , dis baie hoog, an ek klim nie leer'e nie ... , nie so hoog nie ...

As ek n boom of twee kon laat afsaag, was dit ook makliker ... , maar so gaan dit ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 7:00 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Willie,
Baie geluk met jou toerusting! SSID's NH2DXC,NDXCH kan ek ook sien. Dalk as ons uitvind wie NVN kan Hy dalk brug maas as ek sy traffic na die ander MAC's kyk dink ek hy is 'n WISP.



As hy n WISP is, weet ek nie, so mooi, dat hulle ons te-gemoet sal kom nie ... , maar as ons hulle in die hande kan kry, wel, hulle se "Vra is verniet" Laughing

Quote:


Ek sal Donderdag daar na jou rigting tx met SSID bfnwug.za.net/clwireless,maar daar is nie 'n kans nie maar ek sal nogtans probeer.



Dink nie jy het n kat se kans nie ... , maar hoekom nie ... Smile

Quote:


Java, Ek dink almal sal kan link aan Willie veral as hy die toring van Babel wil oorbou? Dankie Willie dat ek nie meer oor weerlig in Bloemfontein hoef te worry nie aangesien als daar dan jou sal gaan! Laughing


Dink ook nie hy het nodig om so hoog te gaan nie, maar as hy rerig so graag die hoogste weerlig verlei'er in Bloem wil he, ... , is seker ook maar reg ... Rolling Eyes Laughing

Bogger einde Maart is nog ver, baie ver ... Crying or Very sad

Weet net nie waar ek die kit gaan monteer hier, by die komplex ... , of waar ek n toring/mas kan laat staan ... , die dak hier is hoog, ( skat 15M ) en ek is nie n ou vir hoogtes nie ... , en die grond is nie gelyk nie ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 7:47 pm    Post subject: Reply with quote

Java,

Kan jy deur die plafon in die dak kom. Is die dak 'n teeldak? Anders kan jy 'n spiderman CPE gebruik teen 'n hoe venster: http://www.poyntingdirect.co.za/ProductInfo.aspx?productid=WLAN-A0051.
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 8:21 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Java,

Kan jy deur die plafon in die dak kom. Is die dak 'n teeldak? Anders kan jy 'n spiderman CPE gebruik teen 'n hoe venster: http://www.poyntingdirect.co.za/ProductInfo.aspx?productid=WLAN-A0051.


Geen vensters wat ek kan gebruik. Geen bruik bare LOS nie.

Ek kan in die plafon inklim, en dis a sink dak ... , kan antenna's in die dak sit, as dit is waaraan jy gedink het, maar ek glo die sink gaan n probleem wees.

Om dak hoogte te kom gaan ( geskat )11-12 scafold hoogtes kos, en die mure is hel hard, klinker bakstene en/of gepanserde beton ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 8:51 pm    Post subject: Reply with quote

Hi Java,

Ek het gehoop dit is 'n teeldak dan kan mens sonder lere en scaffolding in die plafon klim die teels lig en dan so op die dak werk sonder 'n groot effort. Die sink dak is egter 'n issue want jy sal nie dit kan oopmaak en weer kan ordentlik toemaak nie en die sein verdoof en die hoeveelheid bestraling terug van die dak nie gesond maak nie.
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 9:08 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Hi Java,

Ek het gehoop dit is 'n teeldak dan kan mens sonder lere en scaffolding in die plafon klim die teels lig en dan so op die dak werk sonder 'n groot effort. Die sink dak is egter 'n issue want jy sal nie dit kan oopmaak en weer kan ordentlik toemaak nie en die sein verdoof en die hoeveelheid bestraling terug van die dak nie gesond maak nie.


Omtrent soos ek gedink het ... , n oplosing moet daar wees, ook, om aan Willie, Frost en Viper LOS te kan gee, beperk die areas waar ek die kit kan monteer, behalwe as ek hom bo dak hoogte kan monteer ...

Miskien moet ek a "bfnwug" channel op IRC begin Smile op WNET .... , so pas gedoen ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 9:26 pm    Post subject: Reply with quote

Java.... ek sukkel ook maar hierdie kant jong... ek en hoogtes is ook nie maats nie...

Ek dink ook dit sal dalk beter wees as Viper en Frost na my connect. Ek sit nou op so punt van bloem dat ek die hele een helfde amper kan diens... Ek weet ek hoef dalk nie so hoog te gaan nie maar my gevoel is dat ek inelkgeval `n beter platform as `n ou telkom paal moet gebruik.. En as ek nou iets gaan bou dan kan ek net sovel bietjie hoogte bysit.. Een voordeel van die Rocket is dat ek 300 users op my kan connect.. Ek sal maar net `n goeie weerlig afleier saam moet opsit...lol... Een ding wat my bietjie bekommer op daai punt is juis dat as die weer so bietjie dreun dan is bloemspruit se krag mos af... Ek het darrem `n UPS ook hier op pc en `n 2.5 kwv opwekker....lol

Ek sal more hoor of ek nou reg gekom het met die onderste gedeelte van my toring (Windpomp....... Very Happy Very Happy ) maar dan moet ek eers nog die ding mod om `n paal ook op te kry, die "guy wires", cement in die grond ens... ek sal maar die dish level dink ek want ek gaan hom so probeer mount laat ek die horisontale verstellings van onder af kan doen vir ooglopende redes natuurlik.... bietjie moeilik om te fine tune 20m in die lug.... Dan as ek hom opsit moet ons maar bespreek in watse rigting ek hom wys... ek dink as ek hom na die witperd toe laat wys behoort ons redelik veilig te wees... wat dink jy java? Ek dink die een netwerk op navil hill is dalk iclix internet... sal hulle be en hoor wat is hulle SSID..

Sal julle update met my vordering...
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 9:45 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
Java.... ek sukkel ook maar hierdie kant jong... ek en hoogtes is ook nie maats nie...



Hoogtes, en my maagie werk nie lekker saam nie ... Sad

Quote:


Ek dink ook dit sal dalk beter wees as Viper en Frost na my connect. Ek sit nou op so punt van bloem dat ek die hele een helfde amper kan diens... Ek weet ek hoef dalk nie so hoog te gaan nie maar my gevoel is dat ek inelkgeval `n beter platform as `n ou telkom paal moet gebruik.. En as ek nou iets gaan bou dan kan ek net sovel bietjie hoogte bysit.. Een voordeel van die Rocket is dat ek 300 users op my kan connect.. Ek sal maar net `n goeie weerlig afleier saam moet opsit...lol... Een ding wat my bietjie bekommer op daai punt is juis dat as die weer so bietjie dreun dan is bloemspruit se krag mos af... Ek het darrem `n UPS ook hier op pc en `n 2.5 kwv opwekker....lol



Windpomp toring hoort oraait te wees, n UPS is n gooie idea, ken van die krag daar, Skoon-Pa is n ent by jou verby ...

Miskien meer as een Weerlig Afleier ... , weerlig slaat Naval Hill erg, net so 300 -400 meter van my af ...

Quote:


Ek sal more hoor of ek nou reg gekom het met die onderste gedeelte van my toring (Windpomp....... Very Happy Very Happy ) maar dan moet ek eers nog die ding mod om `n paal ook op te kry, die "guy wires", cement in die grond ens... ek sal maar die dish level dink ek want ek gaan hom so probeer mount laat ek die horisontale verstellings van onder af kan doen vir ooglopende redes natuurlik.... bietjie moeilik om te fine tune 20m in die lug.... Dan as ek hom opsit moet ons maar bespreek in watse rigting ek hom wys... ek dink as ek hom na die witperd toe laat wys behoort ons redelik veilig te wees... wat dink jy java? Ek dink die een netwerk op navil hill is dalk iclix internet... sal hulle be en hoor wat is hulle SSID..



Sorg net, dat as jy die mas los maak on te stel, dat hy nie onder toe val, dat hy n stop plaat of iets soortgelyk het.

Jy kan die "toring" seker ook nader aan die huis bring. Ken vir iclix nie, eerste wat ek van hulle hoor.

Die wit perd sal miskien an goeie begin punt wees, net dat die beam wat jou dish antenna gooi is nie baie wyd nie ...

Quote:


Sal julle update met my vordering...


Reg so ...

Gaan van nou af probeer onthou om op WNET (irc.jawug.net.za) in die middae as ek tuis kom om a #bfnwug kanaal oop te maak ...

Eintlik jare laas op IRC gewerk/gekuier

Russell
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 9:50 pm    Post subject: Reply with quote

Quote:
Altwee Frost en Viper is +/- 34 meter hoer as jy, en ek sien nie enige iets hoogs tussen julle nie, miskien moet jy net jou antenna n bietjie "tilt" na hulle, en dit gaan niks help as daar nie te minste een van hulle se, antenna's wat na jou toe gemik is nie. Dink nie jou antenna is te laag nie ...


Alhoewel hulle 30 m bo myself is, is daar net so klein stukkie heuweltjie nie ver van my af nie wat ek dink die probleem is... sien die LOS link hieronder..

http://www.wug.za.net/newlos2.php?fl=13271&tl=13684
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Feb 09, 2010 10:12 pm    Post subject: Reply with quote

Quote:
Jy kan die "toring" seker ook nader aan die huis bring.


Ek sal definitief... Dan kan ek die netwerk kabel ook korter maak... hy is op die oomblik 110 m.. Ek het `n 24v POE maar ek vertrou ook nie die afstand nie... Die Rocket is op my Netgear router ingeplug en van vanoggend af sien ek sy liggie is oranje en nie groen nie...wat beteken hy connect met my router net teen 10 Mbps in plaas van 100... Hy was gister groen toe ek alles opgestel het...

Ek wil graag maar vir my `n gigabit router ook kry want die een van my is al baie oud en is net 4 poort wat nou al te min raak... Huidiglik is dit 2 pc's, die rocket en die ps3. Maar later wil ek dalk ook nog `n linux server bysit vir wat ookal ons gaan nodig kry... het nog `n celeron 2500 Mhz wat daar in die kas le.... Dalk vir VOIP, games, irc, of so iets... Ons sal ons WUG so interesant as moontlik moet maak laat ons baie belangstelling trek..

Bietjie van die punt af maar ek wou nog vra.... Weet julle of Skype oor `n lan werk sonder om internet bandwidth te gebruik... Ek neem aan hy moet eers inlog op hulle servers deur die internet.. Weet julle dalk watse VOIP gebruik die ander WUGs....
Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other All times are GMT + 2 Hours
Goto page Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6 ... 9, 10, 11  Next
Page 5 of 11

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum