FAQFAQ     SearchSearch   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages    

Bloemfontein WUG
Goto page Previous  1, 2, 3 ... 8, 9, 10, 11  Next
 
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other
View previous topic :: View next topic  
Author Message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 23, 2010 3:24 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Java ,

Jou nuwe site verwys. Die @#@$$@ Tempe watertoring sit reg tussen/voor my en jou java1 site Evil or Very Mad


Gaan GPS co-ordinates laat neem, en hopelik, doen dit iets vir jou saligheid .... , n paar meters die of daai kan maak n groot veskil party keer ... Smile
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Feb 23, 2010 4:51 pm    Post subject: Reply with quote

wireless wrote:
Java ,

Jou nuwe site verwys. Die @#@$$@ Tempe watertoring sit reg tussen/voor my en jou java1 site Evil or Very Mad


Probeer LOS na java2 toe, dit hoort better te wees, an jou af, an Willie hoort ook daar te kan LOS kry ...

Agter die gebou is daar 4x ligte kleur blokkies, almal behalwe die lang een kan torings kry ...

Dis net nie soo mooi uitsig uit bo die stad as java1 nie, maar hy het sy voordele ...
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Thu Feb 25, 2010 6:02 pm    Post subject: Reply with quote

My LOS na Java2 is ook reg... no probs

http://www.wug.za.net/newlos2.php?fl=13271&tl=13976[url]
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Thu Feb 25, 2010 8:31 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
My LOS na Java2 is ook reg... no probs

http://www.wug.za.net/newlos2.php?fl=13271&tl=13976[url]


Dink wireless sal hom ook kan goed sien ...

Lyk nie of daar sal n probleem wees nie, behalwe as daar weer iets tussen in is waaraan ek nie gekyk het ...

Moet WebPages skryf an nie so baie CSS op my server speel nie ... Sad
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Fri Feb 26, 2010 1:49 pm    Post subject: Reply with quote

Hoe sÍ hulle "As jy dom is moet jy sukkel"... Dit is nou baie van toepassing op my..

So het ek nog nie my stand vas gesement nie en vanoggend kom die grootste storm wat bloemspruit in `n lang tyd gesien het verby en waai my hele toring met toerusting en al om... saam met die "Guy Wires"...

Die Rocket is nie meer..... Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad Sad

Nou moet julle bid die verseking gaan nie stories hÍ nie....

Verskoon my taal maar ek kak sommer in my broek........
Back to top
View user's profile Send private message
wireless



Joined: 19 May 2008
Posts: 23

PostPosted: Fri Feb 26, 2010 2:44 pm    Post subject: Reply with quote

Ai, jammer Willie man!
Koop vir volg keer 4x mule stays wat jy in hammer in vaste grond met 'n wankel voet wat terugskop as jy dit uitrek wanneer jy spanning op kabel sit.
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Fri Feb 26, 2010 2:50 pm    Post subject: Reply with quote

Thanks.... Ek sal definitief dinge anders doen die keer... Ek was hopeloos te haastig met als.. Sommer nu die regte kit ook koop..
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sat Feb 27, 2010 7:58 am    Post subject: Reply with quote

EISH!!!

Dis nie mooi nie ....

[Bel Koosie]

Bring die bakkie, ek weet van a windpomp toring wat op die grond le, het nie eens nodig om hom los te maak nie .... , ... weet jy waar kan ons hom dalk bere ... Twisted Evil Twisted Evil Rolling Eyes Laughing Twisted Evil

Grappies op n stokkie ...

Nou terwyl jy die kans het, maak die nodige "modifications" sodat jy jou antenna se stel, soveel moontlik kan vergemaklik, sonder dat jy die antenna monteering "mankoliek" maak nie ...

Terloops [ Koosie ] is wat ons my Laaitie noem, as ons by mense kom, dan is hy gewoonlik so bly as hy die "maatjies" sien, dat hy niemand groet nie.

Dan vra ek, "Koosie is jy nou kwaad vir die mense, dat jy nie groet nie, ..." , of as hy strooi aanjaag, "Kosie wat maa a a kk jy nou ..."

Dan weet hy hy't nou droog gemaak ... Laughing Twisted Evil
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Sat Feb 27, 2010 8:26 am    Post subject: Reply with quote

Smile Smile hehehe... Myne is nou 2Ĺ en is ook so... lewe in sy eie wereld....

Nou dat alles gebeur het sien ek al my initiŽle foute wat ek gemaak het..

Eerstens is die paal wat ek bo op die stand gesit het hopeloos te swaar want dit is hy wat eerste begin moeilikheid maak het.. Hy was ook mos los sodat ek kan stel aan die horisontale verstellings.. My skoonpa het mos die paal geweld laat hy stewig is maar met die gevolg hy kon nie deursak in die stand in nie.

Ek gaan nou eerder `n sterk grid antenna opsit wat nie so swaar soos die dish is nie so ek gaan `n 110 mm staal pyp maar koop en dan kan ek hom laat sak as ek aan die vertikale verstelling moet werk.

Tweedens sal ek ook nou definitief `n mikrotik kit aanmekaar sit wat klaar 2 mini pci kaarte bevat en 2 antennas. Sodat ek na Java2 kan connect en dalk frost of sodat iemand dalk nog aan my kan connect alhoewel ek dink dit nie sommer sal gebeur nie.

Derdens gaan ek die hele stand skyf in die ander veld in sodat my LOS beter is... Het klaar die KMZ geupdate.. Ek gaan in elkgeval terug trek na daai huis toe binne die volgende 3 maande. Glo my die dag as ek hom weer optel is sommer die dag wat die voete vas gesement word....lol

Al vat ek nou `n maand om alles weer op te kry maar ek gaan dit reg doen. Hopelik.... Laughing
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sat Feb 27, 2010 9:12 am    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
Smile Smile hehehe... Myne is nou 2Ĺ en is ook so... lewe in sy eie wereld....



Myne word Mei 22ste 11 jaar ... Smile

Quote:


Nou dat alles gebeur het sien ek al my initiŽle foute wat ek gemaak het..



Skool geld moet betaal word ... , iets wat vandag se jonges nie verstaan nie, al is jy uit die skool uit, leer jy nog altyd ... , en skoolgeld betaal jy tot jy eendag heengaan ...

Quote:


Ek gaan nou eerder `n sterk grid antenna opsit wat nie so swaar soos die dish is nie so ek gaan `n 110 mm staal pyp maar koop en dan kan ek hom laat sak as ek aan die vertikale verstelling moet werk.



Die dish is swaar, ja, maar hy skep ook lekker wind, dis hoekom die ouens grids verkies, minder wind veerstand ...

Quote:


Tweedens sal ek ook nou definitief `n mikrotik kit aanmekaar sit wat klaar 2 mini pci kaarte bevat en 2 antennas. Sodat ek na Java2 kan connect en dalk frost of sodat iemand dalk nog aan my kan connect alhoewel ek dink dit nie sommer sal gebeur nie.



MikroTik kit het die voordeel, dat jy hom kan "upgrade" met tot 3x radio kaarte ... , en jy het nie nodig om hulle almal op 5.8 te he nie, jy kan twee op 5.8 antenna' sit en n derde op 2.4, of anders om, jy change net die antenna's wat jy aan die kaarte koppel ...

Uiteindelik, dink ek, gaan jy 3 antenna's op he ... een na Java2, een na my, en dalk n ander vir ander ouens wat sal by kom ... , Frost/Viper ens ...

Jy het eintelik, n gooie "OOP" possisie vir ouens soos ek wat wasgekeer is, en nie kan uitkom nie behalwe deur n paar "gate" ... , ja dit beteken n extra hop/link, na Java2, maar daar is nie hulp daar voor nie (Waterfront/rugby stadion is in my pad ... na Java2 toe ... , na Java1 toe is die voet van Naval Hill, nog te hoog ...


Quote:


Derdens gaan ek die hele stand skyf in die ander veld in sodat my LOS beter is... Het klaar die KMZ geupdate.. Ek gaan in elkgeval terug trek na daai huis toe binne die volgende 3 maande. Glo my die dag as ek hom weer optel is sommer die dag wat die voete vas gesement word....lol




Maak somer vroegtydig die sement voete/blokke, dat hulle droog word, met die noodige boude ens, dan as dit optel tyd is, dan sit jy hom op sy plek, en jy maak VAS, ...

Quote:


Al vat ek nou `n maand om alles weer op te kry maar ek gaan dit reg doen. Hopelik.... Laughing


Hoe, se die spreek woord, Haastige hond, verbrand sy bek, of so iets .... Smile

Daar is nie haas nie, ander spreek woord se, "Hoe meer haas, hoe minder spoed ... " , bywoorbeeld, die "speedbump" wat jy nou net geslaan het ... Sad

Damn, maar ek is vol spreek woorde vanoggend ...

My Ma se altyd, "Alle gooie dinge, kom na die, wie daarvoor WAG" ... Laughing
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Fri Mar 05, 2010 8:01 pm    Post subject: Reply with quote

Yes ouens... Hoe gaan dit..?

My dinge staan redelik stil op die oomblik... Die versekering hou my nog aan `n lyntjie want die toerusting was nie fisies aan die huis vas nie... as dit eers so begin dan weet ek sommer ek gaan maar die geld uit my sak moet opdok wat bitter moeilik is op die oomblik... Sad

Wat is nuus daar buite?

Java... het jy al jou kit gekry... As jy het, kyk of sien jy `n SSID "SATAP"... Hulle is daar in die omgewing waar die ou cloting city was in hilton.. Dit gaan dalk die bridge wees tussen myself, viper en frost.. Ek het hom van my af ingestel op -65 dBi toe my rocket nog op was...
Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Sun Mar 07, 2010 8:37 pm    Post subject: Reply with quote

WillieRas wrote:
Yes ouens... Hoe gaan dit..?



Moenie vra nie, die hele week is rerig hectic gewees ...

Quote:


My dinge staan redelik stil op die oomblik... Die versekering hou my nog aan `n lyntjie want die toerusting was nie fisies aan die huis vas nie... as dit eers so begin dan weet ek sommer ek gaan maar die geld uit my sak moet opdok wat bitter moeilik is op die oomblik... Sad

Wat is nuus daar buite?



Maar stil ook hierso ... , sien bo ...

Quote:

Java... het jy al jou kit gekry... As jy het, kyk of sien jy `n SSID "SATAP"... Hulle is daar in die omgewing waar die ou cloting city was in hilton.. Dit gaan dalk die bridge wees tussen myself, viper en frost.. Ek het hom van my af ingestel op -65 dBi toe my rocket nog op was...


Wag wir maand eind, wat hopelik ook bonus sal voorsien ... (hou alle duime vas)
_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
WillieRas



Joined: 24 Jan 2010
Posts: 36

PostPosted: Tue Mar 23, 2010 6:03 pm    Post subject: Reply with quote

Back to top
View user's profile Send private message
java



Joined: 24 Nov 2007
Posts: 69
Location: Bloemfontein

PostPosted: Tue Mar 23, 2010 10:09 pm    Post subject: Post Lyk nie lekker nie, sien net inhoud as jy quote ... Reply with quote


_________________
FidoNet Zone5 Controller
Node: 5:7105/1
E-Mail: rtiedt@telkomsa.net
Back to top
View user's profile Send private message
ArchStudent



Joined: 08 Apr 2010
Posts: 5

PostPosted: Thu Apr 08, 2010 10:22 pm    Post subject: Studente Reply with quote

Hi julle

Daars baie TALK op campus, (OK OK net in die Argitektuur dept) oor bloem se WUG. Ek swot in bloem maar kom van Klerksdorp af, ekt erens iets gelees van 'n link van kldp af? Anyway, ek bly in LHP en het ondervinding van WiFi networks. Hoeveel kos die WUG Kit?

Dan die ander vraag (en die kan dalk 'n bietjie tong in die kies wees, veral op 'n publieke site) - Is daar 'n sentrale server erens waar almal software en movies kan dump?

Cheers

AS
Back to top
View user's profile Send private message
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    wug.za.net Forum Index -> Other All times are GMT + 2 Hours
Goto page Previous  1, 2, 3 ... 8, 9, 10, 11  Next
Page 9 of 11

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum